Misdadigers bedrywig by kitsbanke

2017-01-19 06:01
Die polisie waarsku teen misdadigers wat lede van die publiek by kitsbanke in Uitenhage teister.

Die polisie waarsku teen misdadigers wat lede van die publiek by kitsbanke in Uitenhage teister.

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Die polisie op Uitenhage ondersoek minstens tien sake wat die afgelope maand aangemeld is en wat met kitsbanktransaksies verband hou.

Juis daarom rig die Oos-Kaapse polisie weer ’n waarskuwing aan die publiek om baie versigtig te wees wanneer geld by ’n kitsbank onttrek word.

“Verskeie voorvalle waar slagoffers in Uitenhage van groot bedrae geld by kitsbanke beroof is, is die afgelope tyd aangemeld,” sê kapt. Gerda Swart, polisiewoordvoerder.

Sy sê die publiek, en veral sakelui, word aangeraai om van internetbankdienste gebruik te maak eerder as om groot bedrae kontant te onttrek

Swart gee die volgende wenke vir wanneer ’n kitsbank wel gebruik word:

  • Moet nooit jou bankkaart se PIN neerskryf en dit naby die bankkaart bêre nie. Leer jou PIN.
  • Moenie toelaat dat ’n vreemdeling by die kitsbank aan jou bankkaart vat nie. ’n Bankkaart kan in ’n breukdeel van ’n sekonde omgeruil word.
  • Weier die hulp van vreemdelinge wat jou wil help met die gebruik van die kitsbank.
  • Moenie deur enige persoon aangejaag voel terwyl die transaksie plaasvind nie.
  • As daar ’n fout met die transaksie is, moenie voor die kitsbank wegbeweeg voordat jy die kaartstop-nommer gebel het nie. Maak ook seker ’n verwys-ingsnommer word deur die bank verskaf.
  • Moenie geld voor die kitsbank tel nie.
  • As jy vermoed iemand agtervolg jou, haas jou na die naaste polisiekantoor.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.