Musiekblyspel vertel ‘diep storie’ in ligte luim

2016-07-28 06:00
=Een van die groepe dansers in “Lelie van Lapland” oefen hulle item “Dear Future Husband”. Van links is Jade Perie, Rozanne du Preez, Chenae Oosthuysen, Anike Ferreira, Adenay Janse van Vuuren, Nerisha Greeff en Lindokuhle Singwiqi.                 Foto: KAREN PIENAAR

=Een van die groepe dansers in “Lelie van Lapland” oefen hulle item “Dear Future Husband”. Van links is Jade Perie, Rozanne du Preez, Chenae Oosthuysen, Anike Ferreira, Adenay Janse van Vuuren, Nerisha Greeff en Lindokuhle Singwiqi. Foto: KAREN PIENAAR

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Sowat dertig leerders van Hoërskool Brandwag oefen al maande aan ’n musiekblyspel wat vroeg in Augustus op die planke gaan wees.

“Lelie van Lapland” is ’n oorspronklike produksie geskryf deur onderwyser Cecile van der Westhuizen met oorspronklike musiek deur onderwyser Isabella Scheepers en oudleerders Björn Bester en Lamees Barendse. Dit vertel die storie van kinders uit arm huisgesinne wat dikwels veel meer verantwoordelikheid vir die gesin moet dra as hulle maats. Ten spyte van die ernstige tema is die blyspel ’n vrolike kombinasie van sang en dans met twee bedrywe.

Die leerders wat die verhoog aandurf, het as gemeenskapsdiens vir Mandeladag die strate van Lapland op Uitenhage gaan opruim.

’n Ouer, Irene Jonck, wat by Santam werk, was so geïnspireer deur die storie wat die leerders uitbeeld dat sy ook as ’n Mandeladag- projek ’n skenking van R5 000 vir die jongmense van Lapland gereël het.

Die geld gaan aangewend word om rekenaarklasse vir die jeug in Lapland aan te bied.

“Lelie van Lapland” is op 10, 11 en 12 Augustus by Brandwag op die planke.

“Die optrede op 10 Augustus is spesiaal vir senior burgers, wat gratis toegang kry en laerskoolkinders wat die blyspel op dié aand vir R5 kan kyk.

Op 11 en 12 Augustus kan die publiek die produksie sien teen R20 vir leerders en R30 vir volwassenes. VIP-kaartjies is vir 12 Augustus beskikbaar teen R50.

  • Vir meer inligting kontak die skool by 041 922 8188.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.