Oos-Kaap skuts verdien platinum-status

2015-12-03 06:00
=Platinum-skuts (van links) Stuart Riddle, Mornay Eyre en Aldo Smith.       Foto: verskaf

=Platinum-skuts (van links) Stuart Riddle, Mornay Eyre en Aldo Smith. Foto: verskaf

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Die SA Jagters- en Wildbewaringsverenig-ing het onlangs hul jaarlikse gala-aand in Pretoria gehou waartydens skuts toekennings vir Platinum-status ontvang het.

Die toekenning is die hoogste toekenning wat ’n skut kan behaal. Die skuts uit die suidelike Oos-Kaap wat hierdie gesogte toekennings ontvang het was Stuart Riddle, Aldo Smith, Janlo Ferreira, Anton Knoetse jnr. en Mornay Eyre.

Die kompetisie behels heelwat mede-dinging op provinsiale vlak waar skuts die geleentheid kry om die beste moontlike telling in streekverband aan te teken. Na die streekskiet-kompetisies word die top 100 skuts van Suid-Afrika genooi om teen mekaar mee te ding vir die gesogte Platinum-status.

Die nasionale kompetisie is op die Generaal Piet Joubert skietbaan buite Hammans-kraal in Noord-Wes gehou. Die dag was gekenmerk deur uiters gesofistikeerde toerusting en weersonstandighede totaal anders as in die Oos-Kaap.

By die kompetisie word daar oor verskillende afstande na lewensgrootte diere- teikens geskiet, met verskeie tellings in die orgaanareas. Die areas waarna gemik word vir Platinum-status, is so groot soos ’n tennisbal. Van die 24 skote wat geskiet word is 9 skote sonder rus uit ’n vryhand posisie. Die verste skoot is 300 meter met ’n rus.

  • Vir enige navrae om deel te raak van die SA Jagters en Wildbewarings besoek gerus www.sahunt.co.za

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Hlaudi's R11.4m bonus

37 minutes ago

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.