Pretstap (mét honde) en fietsry by winterfees

2017-06-15 06:02
=Dominee Chris van der Westhuizen en sy hond Rassie is reg vir môre se vroegdag winterfees-pretstap. Deelnemers aan die 5km stap is welkom om hulle honde saam te bring, maar dié vierpotiges moet aan ‘n leiband wees. Foto:HEILIE COMBRINCK

=Dominee Chris van der Westhuizen en sy hond Rassie is reg vir môre se vroegdag winterfees-pretstap. Deelnemers aan die 5km stap is welkom om hulle honde saam te bring, maar dié vierpotiges moet aan ‘n leiband wees. Foto:HEILIE COMBRINCK

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Dit is tyd vir die jaarlikse winterfees op Despatch, waar daar bergfietsgery en gestap gaan word terwyl die basaarstyl-tafels gaan kreun onder varsgebakte eetgoed.

NGK Dagbreek bied dié fees aan op die publieke vakansiedag, 16 Junie, by Laerskool Frans Conradie sportgronde.

Die 5km pretloop trek om 08:30 weg en families, vriende en honde aan leibande word uitgenooi om deel te neem. Elkeen wat die roete voltooi sal ’n medalje ontvang en vir die vierpotiges sal daar geskenkpakkies wag!

Bergfietsryers kan die 20km roete aanpak en dié uitdaging begin 08:00. Ook elke fietsryer wat die roete voltooi sal ’n medalje ontvang.

Die prysuitdeling en gelukkige trekking word om 11:00 gehou. Inskrywingsvorms is beskikbaar by Despatch Superspar, Budget Cycles, Despatch Spinning Gym en by die kerkkantoor.

  • Vir meer inligting bel Valerie Veldtman by 041 933 1700 of Gerrit Rautenbach (bergfietswedren) 083 554 4551.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
Watch: Investing in the future through child development

An investment of R32-million into 11 early childhood development centres is changing the future for children in the Northern Cape.

/News
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.