R9 miljoen opgedok by Wildsfees-veiling

2016-06-30 06:00
=Willie Rossouw (middel) van die ATKV op Kirkwood staan hier saam met akteurs van die sepie Getroud met Rugby, wie almal vanjaar ’n draai by die Spar Kirkwood Wildsfees gaan maak het. By Willie is (van links) David Louw, Werner Coetzer, Christel van der Berg en Sean van Noordwyk.                                               Foto: THEUNS BOTHA

=Willie Rossouw (middel) van die ATKV op Kirkwood staan hier saam met akteurs van die sepie Getroud met Rugby, wie almal vanjaar ’n draai by die Spar Kirkwood Wildsfees gaan maak het. By Willie is (van links) David Louw, Werner Coetzer, Christel van der Berg en Sean van Noordwyk. Foto: THEUNS BOTHA

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Niks nie. Nie eens Saterdag se rugbywedstryd tussen die Bokke en Ierland, kon die skare van vanjaar se 15e Kirkwood Wildsfees weghou nie.

Dié fees, wat vanjaar die sonnigste weer in sy geskiedenis beleef het, het ook verwagtinge op ander vlakke oortref, sê Jenni Honsbein, feesdirekteur.

“Die weer was uitstekend, die toeskouers het ingestroom en Saterdagaand se musiek-kunstenaars het voor kapasiteit-gehore opgetree.”

Luidens ’n nuusverklaring het die jaarlikse Wildsfees-veiling R9 miljoen ingebring. Die veiling se top-prys van R400 000 is vir ’n 4 jaar oue buffel van die Addo-olifant Nasio­nale Park betaal.

Volgens Ed Richardson, skakelbeampte van die Wildsfees, was die feesterrein Saterdagaand stampvol en Sondag was selfs meer besoekers gelok.

Hoogtepunte sluit in die Zip Zap-sirkus wat se vertonings goed bygewoon is sowel as Sondag se Skaapkop-langtafel-ete. ’n Paar be-kende gesigte van Getroud met rugby-faam, soos Werner Coetser, David Louw en Christel van der Bergh, was ook aan tafel.

“Daar was gelukkig ook ander keuses, insluitend lamsvleis, vir dié wat nie die skaapkop wou beproef nie,” sê Richardson.

Vir diegene wat nog avontuur ná die skaapkop-ete gesoek het, was daar die saksprong of bag jump – ’n 40 m-sprong na ’n reuse-lugkussing wat die dapper springers darem van ’n sagte landing verseker het.

In die saal van die Hoërskool Kirkwood het Hannon, die bekende Glam Guru, ook sy skoonheidswenke vir vroue gebring.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.