Rugbyspeler sterf na wedstryd

2017-02-09 06:02
Ricardo Kiewiets (groen rugbytrui) in aksie. Hy is Saterdag kort ná ’n rugbywedstryd oorlede FOTO: CHARLES PULLEN

Ricardo Kiewiets (groen rugbytrui) in aksie. Hy is Saterdag kort ná ’n rugbywedstryd oorlede FOTO: CHARLES PULLEN

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Die belowende rugbyspeler van Uitenhage wat Saterdag ná ’n wedstryd inmekaargesak en gesterf het, was ’n man van min woorde en ’n breë glimlag.

Ricardo Kiewiets (26) van Gardens-rugbyklub is na die wedstryd saam met ’n vriend huis toe waar hy inmekaargesak het.

“Die ambulans het hom kom haal, maar hy was glo by sy aankoms by die hospitaal reeds dood. Dit was ’n geweldige skok,” sê Ronnie Korkee, president van Gardens Rugbyklub.

Kiewiets het hom in 2014 by die klub aangesluit en was ’n veelsydige speler.

“Hy was ewe goed as vleuel en heelagter. Hy het voorheen vir Alexandria gespeel, maar toe ons span in 2014 sy ver­moëns op die veld sien, het ons hom oortuig om by ons aan te sluit.”

Vir dié skuif het hy by sy suster op Despatch gaan woon.

“Ons is vier kinders wat in dié gebied bly, en Ricardo is ’n voogkind wat sedert die ouderdom van twee maande in ons huis grootgeword het,” sê Wendell Lindoor, wat Ricardo sal onthou as ’n man met ’n groot liefde vir rugby.

“Sy grootste droom was om vir die Ooste- like Provinsie rugby te speel. Dit was nog sy woorde verlede week aan ons.”

  • Kiewiets se begrafnisdiens word Saterdag gehou.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.