Sakelui doen herstelwerk by tehuis

2016-11-24 06:02
=Tiffany Frost besig met muurkuns by Huis Najaar se binnehof. By haar is Anna-Marie van Heerden, Huis Najaar se bestuurder.                    Foto: HEILIE COMBRINCK

=Tiffany Frost besig met muurkuns by Huis Najaar se binnehof. By haar is Anna-Marie van Heerden, Huis Najaar se bestuurder. Foto: HEILIE COMBRINCK

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

’n Groep besighede van die Baai het ingespring en as deel van hul dienslewering aan die gemeenskap het hulle opknappingswerk by Huis Najaar op Despatch aangebring.

Lekkende dakke is herstel, plafonne is ge-slaan, ’n braai is gebou, die eetkamer is oorgeverf, badkamers is met storte toegerus, nood-ligte is in gange aangebring vir wanneer die krag af is, rekenaars is opgegradeer, stoele gestoffeer, brandblussers is gediens en die binnehof pronk nou met muurkuns.

“Rofweg gereken is al hierdie opknappingswerk meer as R20 000 se werk. En dit is vrywilliglik gedoen vir ons inwoners se gerief. Baie, baie dankie aan almal, dit is ongelooflik. Die tehuis sou dit nooit uit sy eie rekening kon bekostig nie,” het Anna-Marie van Heerden, bestuurder van Huis Najaar gesê.

Die tehuis het tans 101 inwoners. En die projek is gekoördineer deur een van dié inwoners se dogters.

Huis Najaar bedank graag vir Debbie Frost wat die projek gekoördineer het en die volgende besighede: Tsebo Facilities Solutions, Tsebo Cleaning, CS Solutions, Allforms Constructions, Koen’s Locksmiths, Glanville Electrical, G-One-Fire, Metal Technics, Oudtshoorn Locksmiths, One Call Signs, Universal Power, East Cape Signs sowel as Tiffany Frost vir die muurkuns by die braai en binnehof.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.