Sang-studente sing harte uit vir naaste

2016-12-01 06:00
;Sangstudente van die Iloreez Goosen Sangakademie bied Maandag ’n produksie in Barklystraat Teater aan. Agter van links is  Yvonne Barkhuizen (Drostdy Werkswinkel), Dr Peter Else (direkteur, Uitenhage Geestesgesondheid), Sollie (inwoner van een van die geestesgesondheid se huise) en Iloreez Goosen (Iloreez Goosen Sangakademie). Voor is Zanandi Carroll ’n inwoner van een van die geestesgesondheid se huise, Suzelle Nel (Iloreez Goosen Sangakademie) en Meisie, nog ’n inwoner van ’n geestesgesondheid-huis.          Foto: VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Sing ‘n Nuwe Lied, is ‘n produksie wat in die Barklystraat-teater aangebied word deur studente van die Iloreez Goosen Sangakademie.

Eerskomende Maandag-middag gaan sangers van die akademie ’n spesiale optrede hou vir inwoners van die Uitenhage Geestesgesondheid se huise. Die vertoning sluit ’n ligte ete in wat deur Barklystraat voorsien word.

Maandagaand om 19:00 word die publiek uitgenooi om die sangproduksie saam te geniet. Kaartjies is R30 per persoon en die fondse sal geskenk word aan die tehuise.

  • Vir meer inligting bel Iloreez Goosen by 082 332 6053. (-Heilie Combrinck)

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.

Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.

Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.