‘Styl-sheriff’ Hannon by Wildsfees

2016-05-26 06:00
=Hannon Bothma is miskien Suid-Afrika se styl-sheriff, maar hy dra eerder ’n grimeerkwas as ’n cowboy-rollie soos dié een op Kosie Beukes (8) se heup. Kosie is die land se jongste musiek-  sensasie en gaan eersdaags in Amerika aan ’n talentkompetisie deelneem. Hy bespeel 13 verskillende instrumente. Dié twee begaafdes is vanjaar deel van die Spar Kirkwood Wildsfees se program. Die fees word van 24 tot 26 Junie gehou.  Foto: THEO JEPTHA

=Hannon Bothma is miskien Suid-Afrika se styl-sheriff, maar hy dra eerder ’n grimeerkwas as ’n cowboy-rollie soos dié een op Kosie Beukes (8) se heup. Kosie is die land se jongste musiek- sensasie en gaan eersdaags in Amerika aan ’n talentkompetisie deelneem. Hy bespeel 13 verskillende instrumente. Dié twee begaafdes is vanjaar deel van die Spar Kirkwood Wildsfees se program. Die fees word van 24 tot 26 Junie gehou. Foto: THEO JEPTHA

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Hy is ongetwyfeld Suid-Afrika se styl-sheriff en kan ’n vaal gesiggie vinniger inkleur as wat ’n cowboy kan skiet.

Dít sal Hannon Bothma volgende maand bewys wanneer hy by die Spar Kirkwood Wildsfees optree.

Hannon, gewilde stylkenner en televisiepersoonlikheid, het Vrydag met sy bloedrooi cowboy-hoed glans verleen aan die bekendstelling van die Spar Kirkwood Wildsfees.

By dié fees, wat van 24 tot 26 Junie plaasvind, bied Hannon in samewerking met Die Burger ’n spesiale mooimaak-oggend aan.

“Dit sal die meeste pret wees wat 500 vroue onder een dak kan hê – sonder om die wet te oortree,” het hy geskerts.

“Ek sal vir die vroue leer hoe om die regte haarstyl vir hul gesigte en soort hare te kies, want hare is die belangrikste aspek van jou voorkoms.”

Eintlik wil hy vroue inspireer om die beste van hul eie skoonheidspotensiaal te maak.

“Elke vrou is uniek. Die grootste fout wat jy kan maak, is om modes te volg wat jy by jou vriendin of in ’n tydskrif sien.

“Tydskrifte wys nooit vroue wat ouer as 21 jaar is of klere groter as ’n nr. 10 dra nie. Daarom is dit ’n fout as vroue streef om bloudrukke van mekaar te word.”

  • Hannon se vertoning vind op 25 Junie van 09:00 tot 11:00 by die Hoërskool Kirkwood se saal plaas. Kaartjies is R150 elk en beskikbaar by Hellen (041 365 0217) of aanlyn by www.westway.co.za.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.