U’hage kameraman wen met ‘nat vlieg’ foto

2016-10-20 06:00
)Dewald (bo) se wenfoto (links). ’n Onge- wone gesig van ’n sopnat gewone huisvlieg.             Foto: dewald van rensburg

)Dewald (bo) se wenfoto (links). ’n Onge- wone gesig van ’n sopnat gewone huisvlieg. Foto: dewald van rensburg

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Die algehele senior wenner van Die Burger Buite se jaarlikse foto-kompetisie, Dewald van Rensburg, is ‘n lid van die Uitenhage Kameraklub.

Hy het hierdie prestasie behaal deur met ‘n ongewone tegniek die fokus op ‘n gewone huisvlieg se gesig te plaas. Dewald sê die vlieg het lui-lui op ‘n vensterbank gesit en hy het dit met ‘n water- bottel natgespuit.

“Na ‘n paar tree het hy lank genoeg stilgesit vir ‘n foto. Tegnies was die grootste uitdaging om die fokus op die oë reg te kry.

“Ek het ‘n reverse ring adaptor gebruik om die kamera lens agterstevoor te monteer.

“Gevolglik is die velddiepte baie vlak en die lig wat die lens inlaat baie min. Ek moes die vlieg van bo af ook belig om genoeg lig op sy gesig te kry,” verduidelik Dewald.

Volgens Albertyn Potgieter van die Uitenhage Kameraklub, is Dewald ‘n “ernstige, nederige en aangename jong man wat fotografie baie ernstig opneem.

“Hy is sowat ‘n jaar lid van die klub en het vinnig gevorder tot ‘n 4-Ster fotograaf.

“Sy groot belangstelling lê in die fotografie van sterre en hy het al selfs lesings en praktiese sessies by die klub hieroor aangebied.”

Dewald is tans die voor-loper in die klub se jaarlikse punte kompetisie. Met fotos soos onder andere van dié nat huisvlieg is dit heel duidelik hoekom!

Dewald het ‘n R10 000 koopbewys van Cape Union Mart gewen.

  • Vir meer inligting oor die Uitenhage Kameraklub, bel Albertyn by 082 890 7594.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/Sport
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.