U’hager se storie vanaand op televisie

2015-11-12 06:00
=Christopher Bezuidenhout se storie “Begrawe My” is vanaand om 20:00 op KykNet se Ons Stories te sien. Foto: THEO JEPTHA

=Christopher Bezuidenhout se storie “Begrawe My” is vanaand om 20:00 op KykNet se Ons Stories te sien. Foto: THEO JEPTHA

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Stories gebeur elke dag rondom ons, elke belewenis is ‘n storie en ons is die karakters.

Dan gaan sit ‘n ou op ’n dag met klomp gedagtes en dit krap aan jou soos ‘n plekkie op jou vel wat jeuk, maar jy kan dit nie raakgekrap kry nie. Dan neem jy jou foon en vertel jou vriende die storie op Facebook.

En dis hoe dit begin het. Die storieskrywery van Christopher Bezuidenhout van Uitenhage, waarvan sy tweede storie “Begrawe My” verfilm is en vanaand om 20:00 op KykNet & Kie se “Ons Stories” gekyk kan word. Dit is ‘n storie van ‘n multi-generasie gesin wat in een huis bly en al die drama wat dit meebring.

“Dit was deels uit ledig-heid. Ek het destyds deur ‘n baie moeilike tyd gegaan en was ‘n ruk werkloos. Dan klim ek in my kar, ek en MyHondTerry (MyHondTerry het selfs ‘n Facebook profiel gehad). Dit was so baster-worshond met ‘n eweveel kleurvolle karakter. Dan gaan ons na Hakkies se Bult en sit en skryf stories,” sê Bezuidenhout.

So het hy van Facebook na Oom Sonnie in Die Son en toe na die kleinskerm op televisie gevorder.

“My vriend JP Keyter van KykNet en Kie-faam bel my eendag en vra of hy van my stories kan voorlê want KykNet soek stories om te verfilm vir ‘n nuwe reeks, Ons Stories.

“So is my storie ‘Die Staat se Bul’ verlede jaar verfilm en uitgesaai en vanaand is ‘Begrawe My’ te sien.”

Tydens die verfilming van “Die Staat se Bul” was Bezuidenhout vir ‘n week op die stel en het hy al die akteurs en tegniese span ontmoet. Hy het selfs ‘n klein rol vertolk. Weens werksverpligtinge kon hy nie die verfilming van sy tweede storie meemaak nie.

“Ek is só opgewonde oor die film. Ek gaan dit net soos ons almal vanaand vir die eerste keer sien,” het Bezuidenhout gesê.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.