VLV-vroue wil U’hage weer ‘laat blom’

2016-04-28 06:00

Het jy geweet Uitenhage is die 5de oudste dorp in Suid-Afrika?

Joey Fourie het onlangs tydens die VLV-tak, Carpe Diem se vergadering oor openbare sake, op ‘n interessante wyse taklede ingelig oor die geskiedenis van Uitenhage.

Die landdrosdistrik, Uitenhage, is op 7 Februarie 1804 deur kommisaris-generaal Jacob Abraham Uitenhage De Mist per proklamasie as vyfde distrik van Graaff-Reinet afgestig. Die Drostdy (landdros se woning) is op die plaas Rietvallei buite die dorp gebou.

Dit was egter kaptein Jacob Glen Cuyler, wat in 1806 as landdros oorge-neem het, wie ‘n groot rol in die ont-wikkeling van die dorp gespeel het.

Die oorspronklike uitleg van die dorp het bestaan uit slegs vier strate met Cuylerstraat, Johnstraat en Bairdstraat wat almal reghoekig uit Caledonstraat ge-loop het. Op 11 Junie 1841 het die munisipaliteit van Uitenhage tot stand gekom.

Uitenhage het gegroei en geblom en het vir jare as die Oos-Kaap se Tuindorp bekendgestaan.

Marietjie van der Walt van die VLV-tak Carpe Diem het gesê: “Ons dorp is in so ‘n mooi omgewing geleë, maar het in die afgelope jare in verwaarlosing verval. Die vraag kom by my op, sou dit so gewees het as Uitenhage nog sy eie munisiplaliteit gehad het? Dan sou ons inwoners se belastinggeld nie in Port Elizabeth gespandeer word nie. Kan ons inwoners en die munisipale amptenare nie hande vat en weer hierdie dorp opknap sodat Uitenhage as ‘Dorp van die Jaar’ genomineer kan word nie?” (-Heilie Combrinck)

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.