Wiele en vlerke - klein en groot te sien by lugskou

2016-02-11 06:00
=’n Groep radiobeheer-entoesiaste met hulle 4x4 voertuie by die spinternuwe baan wat spesiaal vir hierdie miniatuur stofvreters gehou is. Hulle sal in aksie te sien wees by die Wings & Wheels Fees.                                             Foto: HEILIE COMBRINCK

=’n Groep radiobeheer-entoesiaste met hulle 4x4 voertuie by die spinternuwe baan wat spesiaal vir hierdie miniatuur stofvreters gehou is. Hulle sal in aksie te sien wees by die Wings & Wheels Fees. Foto: HEILIE COMBRINCK

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Die Uitenhage Vliegveld is die eerste naweek in Maart propvol wiele en vlerke met die jaarlikse Wings & Wheels fees en Doug Davidson Memorial Air Show.

Die 4x4 baan is so pas opgegradeer en voldoen nou aan nasionale standaarde. So, hier gaan die kompetisie uiters taai wees en met die nuutste hindernisse gaan die adrenalien vinnig pomp.

Langs dié baan is daar ’n miniatuur 4x4 hindernisbaan vir radiobeheerde viertrekvoertuigies. Dit behoort vir groot vermaak te sorg vir beide jonk en oud viertrek-entoesiaste.

Ander vierwiel-aktiwiteite sluit in motoruistallings, ’n Volkswagen geborgde veteraanmotoroptog wat by die VW PeoplePavilion begin en deur die dorp ry tot by die vliegveld waar die Caledonian-doedelsakorkes hulle sal inwag.

Een van die hoogtepunte van die dag is die wedren tussen Pieta Victor, Suid-Afrikaanse ovaalbaan-kampioen en ’n vliegtuig.

Die Uitenhage lugruim sal bedrywig wees met eksklusiewe vliegtuie soos ’n Mustang, L39 Jet, Seafury, Sukoi, girokopters, helikopters en vele ander sweeftuie en vliegtuie. Die internasionaal bekende kunsvlieënier Patrick Davidson en sy pa, Stu, sal feesgangers vermaak met verbyvlugte.

Die fees trek weg met ’n bergfiets-wedren en veld-wedloop by die vliegveld. Langasems kan hulle hardloopskoene aantrek vir 4 Maart wanneer daar om 18:00 weggespring word vir ’n 1km, 4km en 8km roete.

Saterdag, 5 Maart word ’n bergfiets-wedren, ook by die vliegveld aangebied. Daar is ’n 5km roete vir kinders en ’n 15km en 30km roete.

In beide die veld-wedloop en bergfiets-wedren is daar gelukkige prystrekkings wat vliegtuig- en helikopterritte insluit.

  • Vir meer inligting oor die bergfietswedren en veld-wedloop bel Jenny Meyer by 084 959 0821 of besoek www.wingsandwheelsfestivaluitenhage.co.za

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Land reform model fizzles

55 minutes ago

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.