Wildsfees: kuns kry ‘lewe’

2017-06-29 06:02
 =Koedoes is sinoniem met die Wildsfees en hier sit plaaslike skilder Hilde Alet Malan by een van haar nuutste skeppings spesiaal vir dié fees. (Lees meer oor die SPAR Kirkwood Wildsfees op p.4)       Foto:ANNELI YOUNG

=Koedoes is sinoniem met die Wildsfees en hier sit plaaslike skilder Hilde Alet Malan by een van haar nuutste skeppings spesiaal vir dié fees. (Lees meer oor die SPAR Kirkwood Wildsfees op p.4) Foto:ANNELI YOUNG

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Die jaarlikse SPAR Kirkwood Wildsfees, wat hierdie naweek plaasvind is wild van pret, maar die skone kunste kom ook in die kollig.

’n Nuutjie by vanjaar se fees is plaaslike kunstenaar Hilde Alet Malan, wat by die ATKV sitrus- stasie in aksie sal wees. Buiten om te skilder, is sy ook die produksie-bestuurder van die plaas Stuck van Acht naby Patensie.

“My kuns is eiesoortig, ek het my eie tegniek wat steeds elke dag ont-wikkel. Dit is iets baie persoonlik wat emosies en gevoelens vasvang,” sê Hilde wie se kuns sedert 2015 gesogte items vir vele kuns-liefhebbers geword het.

Sy gebruik verskillende mediums vir haar teken- en verfwerke.

“Vir my gaan die twee hand aan hand omdat mens met lyn en beweging in beide vorms werk. Kuns maak dit vir my moontlik om myself te verloor en op dieselfde tyd ook te vind,” sê Hilde.

Sy toer graag en vind inspirasie oral waar sy gaan. Dit is ook vir haar lekker om iets vir iemand te maak wat by hulle styl of idees pas, maar steeds uitstaan as ’n Hilde Alet Malan kunswerk.

Sy is op die bestuur van ATKV Patensie en sal hierdie naweek by die ATKV se sitrusstasie by die Wildsfees in aksie te sien wees.

Besoekers aan dié stalletjie kan kyk hoe Hilde se tekeninge onder haar skeppende hande vorm en lewe kry.

By dié stalletjie is daar verskillende sitrusvariëteite en besoekers kan proe hoekom die vallei bekend is vir sy sitrus. Daar is ook ander interessanthede sowel as lekker doendinge en kosdemonstrasies op Vrydag 15:00, Saterdag 11:00 en 15:00 en Sondag 11:00.

Verder kan besoekers uiting gee aan hulle kreatiewe kant op ’n graffitimuur, ’n foto neem saam met die sitrusmannetjies, hoor watter Afrikaanse idioom as die beste bekroon word of sommer net lui-lekker ontspan met ’n sitrusdrinkdingetjie op die sofa.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
Partner Content
What all investors should know about index investing

Index-linked investments are growing fast in popularity globally, and are growing in size and complexity too.

Partner Content
How data is changing investments

Technological disruption is rife in many spheres of business and given the quantity of data available, it’s no surprise that the way in which asset managers work is also changing fast.

/News
 

7 weirdly awesome pets you can own

If you think it’s too boring to own a cat or a dog, consider getting one of these pets.

 
 

Paws

Pack theory: fact or fiction?
Perfect dog-walking 1: Why dogs pull on the lead
SA stats: The role of pets in families
The top 6 poisonous foods for your pet
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.