|
WEN MET MENING
Sluitingsdatum: 18/2/2009 at 23:00
Hierdie splinternuwe kompetisie bied jou as speler meer kanse om te wen. Dit duur vir 2 weke totdat die volgende kompetisie begin.
Jou Wen Met Mening-kaart verskyn Maandag 4 Februarie in Jip, binne-in jou Volksblad.
Die advertensie met die gelukkige nommers sal daagliks vanaf 4 Februarie gepubliseer word. Lesers kan die nommers op hulle kaarte (roepnommers) met die gepubliseerde nommers vergelyk.
Lesers het 4 kanse waarin hulle kan wen:
Kans 1: die roepnommers is kontant - Volksblad sal elke dag 3 roepnommers publiseer en spelers vergelyk die nommers met die nommers op die kaart.
Kans 2: vergelyk jou gelukkige nommer met die nommers in die koerant. As dit ooreenstem, slaan jy 'n kontantprys los.
Kans 3: plakstukke word gepubliseer in die koerant. knip dit daagliks uit en plak agter op jou kaart. Hoe meer plakstukke op jou kaart, hoe meer kontant kan gewen word in die weeklikse gelukstrekking.
Kans 4: staan 'n groot kans om lugtyd te wen asook R500 weekliks in die gelukstrekking.
| Prys |
|
| |
| Vrae |
| Vraag 1 : Sal u wil deelneem aan hierdie kompetisie?
|
| Antwoord 1: |
|
| |
| Vul asb die vorm hieronder in. |
| Naam | |
| Van | |
| Geslag |
|
| Geboorte Datum: |
|
| E-pos Adres | |
| Posadres | |
| | |
| | |
| Poskode | |
| Land: |
|
| Naaste Stad: |
|
| Tel (w) | |
| Tel (h) | |
| | Stel my asb in kennis van toekomstige kompetisies op Volksblad.com by die bostaande e-pos adres. |
| | Stuur asb vir my meer inligting aangaande die kompetisie borg. |
| |
| Reëls: |
|
1. 'n Geldige identiteitsdokument word benodig om aan die kompetisie deel te neem.
2. U mag soveel inskrywingsvorms instuur as wat u wil.
3. Media24-personeel en hul onmiddellike gesinne mag nie aan die kompetisie deelneem nie.
4. Deelname aan die kompetisie impliseer dat u bewus is van die reëls en regulasies van die kompetisie.
5. Deur deel te neem aan die kompetisie, gee u toestemming dat daar 'n foto van u geneem mag word indien u 'n wenner is en dat die foto in die koerant gepubliseer mag word.
6. Slegs oorspronklike plakstukke wat in Volksblad gepubliseer was, sal aanvaar word.
7. Geen laat inskrywings sal in ag geneem word vir die gelukkigstrekking nie.
Navrae: Bel Marianne van der Berg by - 051 404 7653 |
|
|
|