Nuus

ATLETIEK SA BELOOF STEUN AAN PISTORIUS
Oscar Pistorius glimlag gister breed nadat hy in Milaan, Italië, die nuus gekry het dat hy wel kan probeer om vir die Olimpiese Spele in Beijing te kwalifiseer. Foto: Alessandro Garofalo, Reuters
Lees die berig
Beeld

Volksblad

  Die Burger

Sake

Rapport

spotprent

briewe
Volksblad Wys juis nou wat in ons steek
Rapport Wittes vorder nié in polisie, al sê wie wat

ekonomiese aanwysers
  Rand/$ Rand/£ Rand/€ Gold/oz Goudmynsektor Alle aandele- indeks  
  7.4700 14.6100 11.6400 $ 899.60 2472.40 +0.00% 32700.98 +0.00%  
Sport

BUL TEEN BUL
Brett Sharman, haker van die Blou Bulle, word deur die Cheetah-slot, Flip van der Merwe, in sy spore gestuit in gisteraand se Vodacombeker-eindstryd op Loftus. Lees die berig. Foto:Herman Verwey
  Beeld

  Die Burger

  Volksblad

  Rapport

Jeug
  Jip

Multimedia
  Die Burger

gesels saam met litnet
SêNet (brieweruimte) is LitNet se interaktiewe hart, waar almal genooi word om hul sê kan sê. Die briewe lei dikwels tot fassinerende debatte en bekgevegte. Die meeste populêre debatte wat in die media afspeel het hul ontstaan aan SêNet te danke. Klik hier om te kyk wat by SêNet, gesê word.
Koos Kombuis, Amanda Strydom, André P Brink, Antjie Krog, Jakes Gerwel, Anton Goosen, Steve Hofmeyr, Hennie Aucamp, Joan Hambidge, ensomeer: die room van Afrikaanssprekendes is nie net LitNet-lesers nie, maar ook LitNet-skrywers. Klik hier om jou brief te stuur
vermaak
  Volksblad
Oorsese solis in volgende konsert met orkes
MOZART-LIEFHEBBERS kan nou al uitsien na die volgende simfoniekonsert deur die Vrystaatse Simfonieorkes.



  Beeld
Kili-kruin vir hospies
Om Kilimandjaro te klim, sê die 1485 Radio Today-aanbieder David Batzofin, het sy uitkyk op die lewe verander.



  Rapport
voorBlad: Heino is ’n retro-man
Marisa Beeton gesels met Heino Schmitt, ook bekend as Altus van Sewende Laan, oor sy kleresmaak.



leefstyl
  Weg

  Volksblad Huis en Tuin

  Sarie
Pot vol winter


  Tuis
Neem 'n paar takke...
Kry inspirasie uit die natuur en maak dié treffende tafellampe uit hout wat waarskynlik vir die vuur bestem was.


17:00: Nils Holgerson
19:30: Meeulanders
20:00: Liriekeraai
20:30: Dis hoe dit is met Steve VII
 
Landbou
  Landbouweekblad
Die landboumaatskappy NWK Bpk. se wins ná belasting is bykans 49% hoër as dié van die vorige jaar.

Stygende insetpryse het melkprodusente se winsgewendheid die afgelope jaar met 25% laat daal en dit kan tot melktekorte op die winkelrakke lei.

Die nuwe Amerikaanse Farm Bill sal voorstaanders van vrye handel sekerlik laat ril.

Terug na bo Kontak ons © kopiereg voorbehou 2007 News24

Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP