
OP PAD NA SUPER14-HALFEIND Chris Masoe van die Hurricanes wys hakskene vir James Stannard van die Western Force in Vrydag se Super14-wedstryd in Wellington, Nieu-Seeland. Die Hurricanes het met 21-10 gewen. Foto: Anthony Phelps, Reuters Nog Super14-nuus. |
|

DIE SHARKS SE REDDING? Hy moet help om die Sharks se drieë-droogte te breek. Adrian Jacobs, woelige Bok-senter van die Sharks wat Jaco van Schalkwyk van die Lions probeer afskud, is die eerste keer vanjaar in die beginspan. Lees die berig. Foto: Nardus Engelbrecht |
|
SêNet (brieweruimte)
is LitNet se interaktiewe hart, waar almal genooi word om hul sê kan sê.
Die briewe lei dikwels tot fassinerende debatte en bekgevegte. Die meeste populêre debatte wat
in die media afspeel het hul ontstaan aan SêNet te danke.
Klik hier om te kyk wat by SêNet, gesê word.
Koos Kombuis, Amanda Strydom, André P Brink, Antjie Krog, Jakes Gerwel, Anton Goosen, Steve Hofmeyr, Hennie Aucamp, Joan Hambidge, ensomeer: die room van Afrikaanssprekendes is nie net LitNet-lesers nie, maar ook LitNet-skrywers.
Klik hier om jou brief te stuur
|
Tsotsi-ster vinnig groot
Presley Chweneyagae, ster van die Oscar-bekroonde Tsotsi, gee nie om om die kollig te deel nie, solank dit om die regte redes is.
Kili-kruin vir hospies
Om Kilimandjaro te klim, sê die 1485 Radio Today-aanbieder David Batzofin, het sy uitkyk op die lewe verander.
|
Tinarie gooi balle in die lug
Sy is gebore om op die verhoog te wees, meen Tinarie van Wyk Loots, die aantreklike donkerkop wat TV-kykers tans as Thaba in kykNET se spanningsreeks Transito sien. “Toe ek as kind die eerste keer in die operahuis in Port Elizabeth instap, het die reuk van die stoele en die hele ambiance van die teater my bekoor. ”
|
Heuning soet
Venster-inspirasie
Vensters en wat jy daarvoor hang , is 'n integrale deel van jou huis se dekor. Dit rond nie net 'n vertrek af nie, maar die styl, kleur en motief daarvan verklap ook iets van jou persoonlike styl.
|
|
|
| 17:00: Nils Holgerson |
| 19:30: Meeulanders |
| 20:00: Liriekeraai |
| 20:30: Dis hoe dit is met Steve VII |
| |
Graanhandelaars het definitief 'n aandeel in die huidige hoë graanpryse, sê mnr. Paul Marais, voorsitter van Sansor.
Die eerste dieresensus in Mosambiek begin binnekort in 'n poging om die konfik tussen wilde diere en die mens hok te slaan.
Die onderste draaipunt van speenkalfpryse is nog nie bereik nie, skryf Kantoorboer in sy weeklikse kommentaar oor vleispryse.
|
|
|