NG Kerk damesoggend ‘n sukses

2015-08-05 06:00
‘n Groep dames kuier heerlik tydens die NG Kerk se damesoggend, Vrydag.x

‘n Groep dames kuier heerlik tydens die NG Kerk se damesoggend, Vrydag.x

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DIE NG Kerk Suidkus het op Saterdag 1 Augustus ’n Damesoggend gehou met gasspreker Mej. Dowe Suid-Afrika, Elzane van den Bergh.

Elzane het met die dames gedeel hoe sy as kind haar gehoor verloor het en ook baie gespot is deur mede-leerders oor haar rooi hare en sproete. Sy het nooit mooi gevoel nie en ook nie waardig gevoel nie. Die dag toe sy egter daardie kroon op haar kop kry, het sy vir die eerste keer gevoel soos God se Prinses en het sy besef dat Hy na haar kyk met volmaakte oë en dat sy volmaak en beeldskoon is voor Hom.

Sy het dames aangemoedig om nie die vonkel in hul lewe te verloor nie, maar dit eerder aan te stuur en af te gee aan ander mense. Die dames het heerlik gekuier. - Verskaf

NEXT ON NEWS24X

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.