Biblioteek se droom

2018-04-11 06:01
Op die foto is Kuswag se leerlinge in Graad 4, 5 en 6 met die boeke wat aangekoop word.FOTO: verskaf

Op die foto is Kuswag se leerlinge in Graad 4, 5 en 6 met die boeke wat aangekoop word.FOTO: verskaf

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DIE gemiddelde skoolbiblioteek se begroting is, soos die res van die skool s’n, gewoonlik beperk. Om dus skielik ‘n skenking van oor die R80,000 te kry om boeke aan te koop, is iets om oor bollemakiesie te slaan van opgewondenheid. En dis wat by Kuswag Skool gebeur het. Kersfees het vir Kuswag Skool verlede jaar vroeg gekom! ‘n Massiewe skenking met ‘n voorwaarde: koop boeke vir die biblioteek. Oor die 800 boeke is aangekoop. Nie almal individuele boeke nie, maar ook stelle boeke. Stelle woordeboeke vir klas gebruik en stelle leesboeke vir lees periodes in die klaskamer. Maar die klem was op individuele lees- en naslaanboeke. Ook kon ons boeke wat al gehawend gelees is, vervang met nuwes met dikwels nuwe interessante voorblaaie. Hierdie nuwe boeke gaan menige Kuswagter se lewe verryk.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.