Fondsinsameling vir Hospice

2016-05-04 06:00
Foto: verskaf Die Hoodlums Motorfietsklub help met ‘n fondsinsamelings initiatief en gaan die opbrengste skenk aan Khanya Hospice.

Foto: verskaf Die Hoodlums Motorfietsklub help met ‘n fondsinsamelings initiatief en gaan die opbrengste skenk aan Khanya Hospice.

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DIE Hoodlums Motorfietsklub het hulle woord gestand gehou om weer hierdie jaar te help met ‘n fondsinsamelings initiatief en die opbrengs te skenk aan die plaaslike Khanya Hospice. Khanya Hospice bestaan reeds die afgelope31 jaar en daar was vroeë jare ook n Hospice in Amanzimtoti maar het later jare, weens finaniële implikasies, oorgeskyf na die huidige perseel in Umkomaas.

Pasiënte gediagnoseer met lewens gevaarlike en bedreigende siektes, soos kanker, HIV Vigs, TB ens. word deur ons goed opgeleide en professionele verpleeg personeel gesien.

Alhoewel ons hoofkantoor in Umkomaas is, strek ons area vanaf Umbogintwini tot by Hibberdene sê Hospice bestuurder, Neil McDonald.

“Ons kry geen staatshulp nie en al ons dienste is gratis vir almal. Alhoewel ons dienste gratis is vir die pasient en hulle families, is dit nie gratis vir ons om te voorsien nie. Ons moet betaal vir die motor voertuig, ons moet die petrol rekening betaal, ons moet die verbande, handskoene en alles wat ons gebruik self uit eie fondse aankoop en betaal, tensy iemand dit goedgunstiglik skenk,” verduidelik McDonald.

“As dit nie was vir mense wat goedgunstiglik hulle sakke oopmaak, of hulle dienste kom aanbied en help met fondsinsamelings pogings nie, sou dit maar baie moeilik vir ons gewees het, “ sê hy. Daar is gelukkig nog wonderlike mense met ‘n hart vir hulle medemens wat Hospice van tyd tot tyd finansieel help om die las n bietjie ligter te maak. Armoede en swaarkry vind ons daagliks by van ons pasiëte,” sê McDonald.

Volgens hom is daar mense wat nie elke dag n bod kos het om te eet nie, daar is mense wat nie die nodige medikasie kan bekostig nie.

“Daar is mense was in haaglike omstandighede bly en deur ons personeel gesien sien. Dit gebeur soms dat ons verplees personeel eers vir die pasient moet kos maak, hom of haar voer om seker te maak hulle kry kos in voor hulle hul medikasie kan neem. Hoodlums Motor fietsryers het gehelp om Hospice n finansieële hupstoot te gee. Met die aanhoudende styging in die brandstofprys, is dit baie moeilik om kop bo water te hou,” sê McDonald.

Hospice gaan weer ‘n huis bou in Umkomaas waar hul ‘n stuk klaarbetaalde grond het waar hul pasiënte kan opneem en waar hulle 24/7 mediese sorg kan gee.

“Ons weet en glo, ons kan ‘n verskil maak in die omstandighede van siek mense. Ons verpleeg personeel is opgelei in pyn en symtomatiese pyn kontrole en beheer,” sê McDonald.

“Dis nie nodig vir mense om alleen by ‘n huis te lê tewyl al die huismense werk nie. Ons kyk uit vir die dag, en ons hoop dit is sommer gou, wanneer ons die deure van die nuwe plek kan oopmaak,” las hy by.

As daar besighede of privaat persone is wat graag ook hulle deel wil bring vir hierdie Hospice, kan mense hul skakel by 039 973 1783 of 083 597 8985 of epos hospice@scottnet.co.za - Verskaf.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/News
 

How to open a beer bottle without an opener

Do the right thing and never be thirsty again…

 
 

You won't want to miss...

WATCH: Man films himself going down water slide upside down as things go very wrong…
WATCH: Conor McGregor: Notorious the trailer
Best date night restaurants in South Africa
WATCH: Ryan Reynolds offers fans a free tattoo in new Deadpool 2 teaser
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.