Kappies vir Mooihawens

2016-06-01 06:00
Foto: Tania Sandberg Die ATKV-Natalia strandoord het besoekers om kappies te brei en het die kappies aan die inwoners van Mooihawens geskenk. BO: Die hardwerkende besoekers met die kappies wat hul gebrei het.

Foto: Tania Sandberg Die ATKV-Natalia strandoord het besoekers om kappies te brei en het die kappies aan die inwoners van Mooihawens geskenk. BO: Die hardwerkende besoekers met die kappies wat hul gebrei het.

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DIE ATKV-Natalia strandoord is ‘n gewilde vakansie-oord sowel as ‘n tweede blyplek vir pensionarisse wat vlug van die koue van die Vrystaat en Gauteng en hul karavaan-staanplek bespreek vir die wintermaande.

“Ons winter besoekers kom gewoonlik in Mei en spandeer ‘n paar weke in die park. Ons wou graag iets vir hulle doen wat hul sal geniet en vermaak en toe dink ons aan ‘n projek om kappies te brei vir die mensies in Mooihawens,” sê ATKV oordbestuurder, Elza-Lee Pretorius.

ATKV het die wol voorsien en die kampeerders het nie op hulle laat wag nie. Die 18 vroue “en ‘n paar mans” het 93 kappies in net twee weke gebrei. Hul het 31 kappies aan Kansa en die ander kappies aan die inwoners van Mooihawens op Woensdag oorhandig.

Mooihawens tehuis se Heilie van der Merwe het gesê hul is baie dankbaar vir die skenking en daar was ‘n gewoel tussen die inwoners om die regte groote en kleur kappie te kry.

Mevrou Van der Merwe sê die gebou is in die laat sestiger, vroeë sewentigjare gebou en hul het sowat 300 inwoners.

“Ons het groot planne vir die toekoms en gaan ‘n totale nuwe manier van versorging aangaan. Ons personeel en bestuur het gesit en dink dit is mos nou die nuwe generasie van ‘Baby Boomers’ en hoe ons versorg sal wil word as ons eendag oud is en besluit dat inwoners nou in hul eie woonstel kan bly tot die einde met ondersteunde sorg aangebied in hul woonstelle. Vantevore moes hul na ‘n versorgingsaal, genaamd Huis Lena skuif, Van nou af werk ons in die inwoners se huis en hul kan sê wat hul verkies,” sê sy.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/News
 

How to open a beer bottle without an opener

Do the right thing and never be thirsty again…

 
 

You won't want to miss...

WATCH: Man films himself going down water slide upside down as things go very wrong…
WATCH: Conor McGregor: Notorious the trailer
Best date night restaurants in South Africa
WATCH: Ryan Reynolds offers fans a free tattoo in new Deadpool 2 teaser
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.