Kerspartytjie vir behoeftiges

2015-12-23 06:00
Geskenke vir behoeftige kinders. Photo: Verskaf

Geskenke vir behoeftige kinders. Photo: Verskaf

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

AMANZIMTOTI se Helpende Hand-tak het op 28 November ’n Kerspartytjie vir 200 behoeftige gesinne by Kuswag Skool gehou. Die gesinne kon ’n dag vol pret en plesier geniet en het ook ’n skenking van klere en geskenke aan elke kind gegee.

Helpende Hand is elke jaar by die “Jy is spesiaal”-dag vir die minderbevoorregtes in Amanzimtoti betrokke en vanjaar is 200 gesinne genooi om die dag by te woon. Elize Pelser, ondervoorsitter van die Helpende Hand-tak, het Kuswag Skool se gebedsgroep tesame met plaaslike besighede en kerke genader om die dag groter as ooit te maak.

“Ek wou seker maak ons bereik soveel behoeftige gesinne as moontlik,” sê Pelser. “Elke vrywilliger het ’n houer gekry waarin hulle geskenke bymekaar moes sit vir die kinders.”

Die gesinne is ook bederf met heerlike kos soos worsrolletjies, kerrie-en-rys, koeldrank en koek. Daar was hope vermaak vir oud en jonk, soos springkastele, ’n nar, ballonne en boeresport. Toe daag Kersvader boonop op in ’n brandweerwa met ? ietsie vir elke behoefte, soos skryfbehoeftes en speelgoed om seker te maak die kinders voel super-spesiaal. Die inwoners van die Lakeview-aftreeoord het ook vir die kinders klere gemaak wat uitgedeel is.

Die Helpende Hand-tak op Amanzimtoti het ook die graad 6-dogters van die skool betrek om skooltassies vir volgende jaar se behoeftige graad eens te pak. Dié leerders, wat volgende jaar die seniors gaan wees, was baie opgewonde om te kon help om die nuwe graad eens se eerste dag ? bietjie makliker te maak.

Solidariteit Helpende Hand is ’n nasionale organisasie sonder winsbejag en fokus op die voorkoming, verbreking en verligting van armoede. Vir meer inligtingof om betrokke te raak by die plaaslike tak, kontak Mariette van Heerden op 084 411 7806. - Verskaf.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/News
 

Men.24 Model of the Week: Wendy from Cape Town

Find out more about our featured model, Wendy from Cape Town

 
 

You won't want to miss...

Who are the highest paid models of 2017?
10 gorgeous plus-sized models who aren't Ashley Graham
WATCH: Pornhub is giving users free access to premium content these holidays
5 top leg exercises for men
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.