Kuswag skool vir die wen

2018-05-02 06:01
Die eerste rugbyspan van Kuswag Skool met afrigter Zander Erasmus met die Bruce Lithgow trofee in die kleedkamer na die wedstryd op Jonsson Kings Park Rugby Stadion.FOTO: verskaf

Die eerste rugbyspan van Kuswag Skool met afrigter Zander Erasmus met die Bruce Lithgow trofee in die kleedkamer na die wedstryd op Jonsson Kings Park Rugby Stadion.FOTO: verskaf

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

KUSWAG Skool het onlangs vir die eerste keer in die 48 jarige bestaan van die skool op Jonsson Kings Park Rugby Stadion in ’n voorwedstryd van die Sharks teen die Blou Bulle, rugby gespeel teen Amanzimtoti High.

Kuswag se eerste span het Toti High gewen met ’n telling van 22-10 en so weer die Bruce Lithgow trofee, wat ’n wisseltrofee is wat op die spel is elke keer as die drie skole, Kuswag, Kingsway en Toti High, teen mekaar te staan kom, op Kuswag grond gehou.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 

Matric Results are coming soon!

Notify me when results become available

/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.