Mooihawens hou kermis

2015-11-18 06:00
Foto: tania sandberg Connie Heuer, Ina Sweetlove, Babette Malley, Ria Schutte, Christine Woodward, Mae Kirkman, Bonnie Canning, Helen Pretorius en Joan Eaton is betrokke by die tehuis se ‘Busy Bees’ en mildelike winkel en berei reeds vir maande voor

Foto: tania sandberg Connie Heuer, Ina Sweetlove, Babette Malley, Ria Schutte, Christine Woodward, Mae Kirkman, Bonnie Canning, Helen Pretorius en Joan Eaton is betrokke by die tehuis se ‘Busy Bees’ en mildelike winkel en berei reeds vir maande voor

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

MOOIHAWENS hou hul jaarlikse kermis op Saterdag, 28 November van 9 uur tot 1 uur. Die kermis word gehou in die Tabor Saal, 5 Middletonweg, Winkelspruit.

Te koop word aangebied, skaap en bees kerrie-en-rys, vetkoek, pannekoek, poedings en vele meer. Koop ‘n lekker tuisgebakte koek by die koektafel of kuier in die teetuin. By die Wit Olifant tafel is daar ook ‘n wye verskeidenheid items te koop.

Die inwoners wat betrokke is by die tehuis se “Busy Bees” en Mildelike winkel het weereens vir maande voorberei en handewerk gedoen. Die Mildelike winkel is oop op Donderdae van 9vm tot 2nm en verkoop tweedehandse en nuwe artikels­.
Andersins is die kermis die ideale geleentheid om gehekelde en gebreide items soos babaklere en kombersies te koop of handsakke met unieke motiewe uit te soek vir Kersgeskenke.

Die kinders sal gaande wees oor ‘n verskeidenheid eenoog monstertjies en daar is ook pragtige kussings beskikbaar.

Vir verdere inligting skakel Elize op 031 916 2412.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.