Bouprojek ’n skande

2015-07-29 06:00

DIT is nou reeds ’n dekade, en steeds is die bouwerk aan die nuwe psigiatriese hospitaal buite Kimberley nie afgehandel nie.

Bouwerk staan darem nou op tussen 70% en 80%, en die aanduidings is dat gevorder word.

Dit lyk ook asof die maatskappy wat nou beheer oorgeneem het, veel beter vaar as sy voorgangers.

Maar intussen styg die koste steeds, en waar dit aanvanklik net sowat R290 miljoen sou gekos het, reik dit nou al na R2 miljard.

Daar lê ’n geskiedenis van knoeiery, brouwerk, onbevoegdheid en skynbare oneerlikheid agter die hospitaal.

Wat ’n sieraad vir Kimberley en die hele Noord-Kaap moes wees, het nou ’n monument vir korrupsie en wanbestuur geword.

Verlede jaar is aangekondig dat ondersoek ingestel gaan word na die redes waarom dinge so skeefgeloop het. Die uitslag van dié ondersoek is nog nie bekend gemaak nie.

Dit moet so gou moontlik gebeur.

Die belastingbetalers het die reg om te weet waarom soveel geld vermors is.

Om bloot die skuld op die vorige kontrakteurs te pak, is nie genoeg nie. Daar moet ook verantwoording geëis word van die mense wat hulle aangestel het, en nie betyds ingetree het om die finansiële ramp te verhinder wat dit nou geword het nie.

Dink maar net wat alles gedoen sou kon word met die geld wat nou ekstra aan die hospitaal bestee moes word.

Om nie te praat van die mense wat die dienste van die hospitaal nodig gehad het en dit nie kon kry nie.

’n Skande vir die Noord-Kaap

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/News
 

How to open a beer bottle without an opener

Do the right thing and never be thirsty again…

 
 

You won't want to miss...

WATCH: Man films himself going down water slide upside down as things go very wrong…
WATCH: Conor McGregor: Notorious the trailer
Best date night restaurants in South Africa
WATCH: Ryan Reynolds offers fans a free tattoo in new Deadpool 2 teaser
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.