Malashe rus eindelik

2015-10-21 06:00
DIE kis van sktr. Toto Tom Malashe word op ’n kanondraer na die begraafplaas in Paballelo, Upington, vervoer. Inlas: ’n Gebroke Florence Malashe (32) kyk deur die venster van die lykswa na die kis van haar man, wat op 27 September in Mellit, die Soed

DIE kis van sktr. Toto Tom Malashe word op ’n kanondraer na die begraafplaas in Paballelo, Upington, vervoer. Inlas: ’n Gebroke Florence Malashe (32) kyk deur die venster van die lykswa na die kis van haar man, wat op 27 September in Mellit, die Soed

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DIE soldaat van 8 Suid-Afrikaanse infanteriebataljon (8SAI) wat onlangs in die Soedan doodgeskiet is, is Saterdag (17/10) op ’n volle militêre begrafnis vereer en ter ruste gelê.

Sktr. Toto Tom Malashe is op 27 September in ’n skermutseling tussen rebellemagte en die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) in Mellit, die Soedan, noodlottig gewond toe hy glo ’n gewonde soldaat in spervuur probeer beskerm het.

Sy oorskot is op 9 Oktober na Suid-Afrika gebring.

Sy vrou, Florence (32), was teen Donderdag nog erg bekommerd omdat sy oorskot toe nog nie in Upington aangekom het nie en begrafnisreëlings reeds getref is.

Sy oorskot het eindelik die middag teen 17:00 in Upington aangekom.

Hooggeplaastes uit die SANW, onder wie genl.maj. Lindile Yam, het Saterdag die begrafnis bygewoon en Malashe se onbaatsugtigheid om ’n makker te hulp te snel as ’n heldedaad beskryf.

Yam het ’n beroep op die vrouens en families van soldate van 8 SAI gedoen om hul geliefdes te ondersteun.

Yam het ten tyde van die diens ook na die drie soldate verwys wat erg in die aanval gewond en in ’n kritieke toestand in 1 Militêre Hospitaal opgeneem is. Hulle sterk nou aan.

Volgens Yam is een van die soldate in sy kaak getref en ’n ander in sy bene.

Yam het aan die roubeklaers gesê die soldate kan nie wag om terug te keer na die Soedan nie, waarop van die vrouens in die diens wie se mans steeds in die Soedan ontplooi is, laat blyk het dat hulle nie saamstem nie.

Ander roubeklaers het Yam toegejuig.

Florence Malashe was Saterdag stil en hartseer en moes deur vriende en familie ondersteun word.

Malashe se kis is omstreeks 12:15 op ’n kanondraer gelaai en deur lede van 8 SAI en die weermagorkes op ’n stadige mars deur die strate van Paballelo na die begraafplaas begelei.

’n Geweersaluut is hier deur soldate afgevuur om ’n laaste eer aan die gesneuwelde soldaat te betoon

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/News
 

10 gorgeous plus-sized models who aren't Ashley Graham

Here are just ten of our favourite plus-sized models:

 
 

You won't want to miss...

WATCH: Pornhub is giving users free access to premium content these holidays
5 top leg exercises for men
10 best dressed men of 2017
How to open a beer bottle without an opener
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.