Psigiatriese hospitaal beloop 1 miljard

2015-07-29 06:00
PAPI TAU (regs) en Gugu Matlaopane, hoof van die Noord-Kaapse departement van gesondheid, luister saam met lede van die nasionale raad van provinsies oor hoe met die bouwerk aan die nuwe psigiatriese hospitaal in Kimberley gevorder word. 
Foto: 
Em

PAPI TAU (regs) en Gugu Matlaopane, hoof van die Noord-Kaapse departement van gesondheid, luister saam met lede van die nasionale raad van provinsies oor hoe met die bouwerk aan die nuwe psigiatriese hospitaal in Kimberley gevorder word. Foto: Em

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DIE nuwe psigiatriese hospitaal in Kimberley kan teen middel 2016 uiteindelik voltooi wees, terwyl die koste steeds styg en ver oor R1 miljard beloop.

Spertye van Maart 2015 en toe Mei 2015 is nie gehaal nie. Die aanvanklike begroting vir die bou van die hospitaal was R290 miljoen, wat oor die jare heen net aangehou klim het.

Die bouwerk is nou tussen 70% en 80% klaar.

Die hospitaal, waaraan bouwerk reeds ’n volle dekade aan die gang is, is Woensdag (22/07) deur lede van die nasionale raad van provinsies besoek.

Die bouwerk het in 2005 begin, en is in 2009 gestaak weens ’n rits probleme met vorige kontrakteurs en ernstige brouwerk met die bouery wat meegebring het dat van die mure afgebreek moes word.

Dit was nadat die departement en die ontwikkelaars, Vista­park-ontwikkelaars en Jo-Arch-beleggings, haaks was omdat spertye gereeld oorskry is.

Die koste van die hospitaal het toe reeds by sowat R437 miljoen gedraai.

Inyatsi Construction het in Januarie 2012 die bouwerk oorgeneem. Inyatsi is deel van ’n Portugese maatskappy, Mota-Engil SA, wat nou die kontrakteur is.

Luidens die voorlegging wat aan die parlementêre groep gedoen is, sal die gebou teen Julie of Augustus 2016 afgehandel word teen ’n koste van sowat R20 miljoen per maand.

Om dit teen Desember 2015 te voltooi, sal die koste tot R51 miljoen per jaar laat toeneem.

In ’n stadium is oorweeg om die bouwerk te staak en die hele struktuur af te breek. Dit sou egter duurder wees as om voort te gaan

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/News
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.