Anglo hou eers vas aan Kumba

2017-05-17 06:02
Kumba het onlangs sy Sishen-myn in die Noord-Kaap geherstruktureer en lewer nou ystererts teen minder as $40 per ton.Foto: Verskaf

Kumba het onlangs sy Sishen-myn in die Noord-Kaap geherstruktureer en lewer nou ystererts teen minder as $40 per ton.Foto: Verskaf

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Kumba Iron Ore sê hy verwag sy verdienste en wesensverdienste vir die halfjaar tot einde Junie gaan ten minste R602 miljoen of 20% hoër wees.

Die filiaal van Anglo American wat ystererts veral in die Noord-Kaap myn, sê sy wesensverdienste was R3,009 miljard en sy basiese verdienste was R2,974 miljard ’n jaar gelede. Sy wesens- en basiese verdienste per aandeel was toe onderskeidelik R9,41 en R9,30.

Die styging in verdienste is glo te danke aan hoër pryse vir ystererts wat uitgevoer word.

Anglo het in Februarie 2016 ’n drastiese plan bekend gemaak om van meer as die helfte van sy myne ontslae te raak.

Hy het sedertdien gesê hoewel hy steeds nie sy oorhoofse planne verander het nie, hy nie onder druk is om vinnig van bates ontslae te raak nie. Hy hou Kumba vir eers as deel van sy portefeulje.

NEXT ON NEWS24X

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

Inside News24

 
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.