Atlete laat waai

2018-03-21 06:00
Theo Senekal jr. seil oor die dwarslat op die Sol Plaatje-universiteit-atletiekklub se eerste uitnodigings­byeenkoms.Foto’s: Christiaan Cloete

Theo Senekal jr. seil oor die dwarslat op die Sol Plaatje-universiteit-atletiekklub se eerste uitnodigings­byeenkoms.Foto’s: Christiaan Cloete

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Die Sol Plaatje-universiteit het Saterdag (17/03) die heel eerste keer die Sol Plaatje-universiteit-atletiekklub se uitnodigingsbyeenkoms in die De Beers-stadion in Kimberley gehou.

Express Northern Cape was daar om die aksie af te neem. Alan Felix, ’n organiseerder van die geleentheid, sê die universiteit hoop dat die byeenkoms voortaan ’n jaarlikse instelling op die atletiekkalender sal word.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
Most Read
News In Your Area
Top Lifestyle
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.