Atlete vereer vir goeie langasem-jaar

2017-12-06 06:01
Benu Meintjies, ’n 400 m-atleet van die ­Hoërskool Diamantveld, is as AGW se baan- en veldatleet van die jaar aangewys. Benu het in Maart aan die Suid-Afrikaanse skole-atletiekbyeenkoms in Durban deelgeneem, waar hy ’n silwermedalje in die 400 m (o.18) gewen het en ’n vierde plek in die 200 m. Hy het ook in April aan Atletiek Suid-Afrika se jeugbyeenkoms in Kaapstad deelgeneem waar hy in 48.82 ’n bronsmedalje in die 400 m losgehardloop het.

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Atletiek Griekwaland-Wes (AGW) het op Saterdag 25 November sy prysuitdeling in die ­Hoërskool Diamantveld se Markgraaff-saal aangebied.

Dié geleentheid is gehou om er­kenning aan die ­jaar se beste atlete te gee.

’n Paar van die foto’s is in 29 ­November se uitgawe van Express Northern Cape gepubliseer.

Hier is die res van die atlete wat in die jaar uitgeblink het.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

/News
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.

Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.

Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.