Blaf troef toe boef

2017-11-22 06:00
Sers. Altus Coetzer en Tiger.

Sers. Altus Coetzer en Tiger.

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Die mens se beste vriend en hondesoldaat het weer gewys hoekom hy ’n besonderse spesie is.

Sem en Tiger, twee lede van die polisie se honde-eenheid in Hartswater in die Noord-Kaap, het Donderdag (16/11) gehelp om ’n verdagte vas te trek.

Konst. Ashley Kock met sy patrolliehond, Sem, en sers. Altus Coetser met sy patrolliehond, Tiger, het op patrollie gereageer op ’n oproep rakende inbraak by ’n besigheidsperseel. Die voorval het ­omstreeks 10:00 plaasgevind.

Die verdagtes was besig om deur die dak van ’n winkel se pakhuis te klim toe die polisie daar aankom.

Volgens kapt. Sergio Kock, polisiewoordvoerder, het een van die verdagtes gevlug terwyl die ander een die gebou binnegegaan het.

Kock sê toe die polisie die winkel binnegaan, het die verdagte hulle met blikkieskos bestook.

“Konst. Kock het die verdagte drie keer gewaarsku voordat hy Sem ingestuur het. Met Sem se hulp kon die 23-jarige verdagte in hegtenis geneem word.”

Gen.maj. Jean Abrahams, groep­bevelvoerder van die Frances Baard-munisipaliteit, het die lede geprys vir die inhegtenisneming, asook die gemeenskap vir hul hulp in dié verband.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.