Buurtwagte in NK vat hande

2018-11-14 06:02
Die buurtwag in Kathu en die polisie patrolleer saam die strate om dit veiliger vir inwoners te maak.Foto’s: Verskaf

Die buurtwag in Kathu en die polisie patrolleer saam die strate om dit veiliger vir inwoners te maak.Foto’s: Verskaf

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Die AfriForum-buurtwagte in die Noord-Kaap (wat Kuruman, Kathu, Upington en Keimoes insluit) het op 19 Oktober aan ’n nasionale patrollie deelgeneem.

Volgens Gonda Louw, Afri­Forum se distrikskoördineerder vir die Kalahari, het dié vier AfriForum-buurtwagte en 217 patrolleerders bykans 4 023 km in 133 voertuie afgelê.

“Agt voorvalle is aangemeld en suksesvol in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) hanteer. Sewe ander veiligheids­instellings, waaronder gemeenskapspolisiëringsforums (GPF’s), sekuriteitsmaatskappye en die SAPD, was by die patrollies betrokke,” sê Louw.

“AfriForum hou die nasionale patrollies om sigbaarheid en samewerking te verbeter om die veiligheid van ons gemeenskappe te bevorder.

“AfriForum doen ’n beroep op gemeenskappe om betrokke te raak en self voorkeur aan hul veiligheid te gee. Raak by enige plaaslike veiligheidsinstelling in jou omgewing betrokke en word deel van die oplossing,” sê sy.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.