Diamonds verhang die bordjies

2018-05-02 06:01
Charl Burger van die Hoërskool Diamantveld se o.19-rugbyspan vat vir Christian Smith, agterspeler van die Helpmekaar Kollege, vas tydens ’n naelbytstryd tussen die twee spanne Saterdagaand (28/04). By hulle is Charlie Louw, kaptein en skrumskakel van Diamantveld se eerste span. Foto’s: Christiaan Cloete

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Die o.19-rugbyspan van die Hoërskool Diamantveld, gasheerskool van vanjaar se Wildeklawer-toernooi, het Saterdag (28/04) vergoed vir die nederlaag wat hulle in 2017 teen die Helmekaar Kollege by die Wildeklawer-toernooi gely het.

Vanjaar het Diamonds geesdriftig teruggeveg en die bordjies verhang. Die eindtelling van die naelbytstryd was 26 - 27.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

Matric Results are coming soon!

Notify me when results become available

This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.

Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.