Fietsryers skitter in diamantren

2017-09-13 06:01

Die Hoërskool Diamantveld het sy jaarlikse bergfietswedren, die Tour de Diamanté, aangebied.

Dit is op Saterdag 2 September by die Weltevreden-gasteplaas buite Kimberley gehou.

Volgens Niel Marais, bemarkingsbestuurder van die Hoërskool Diamantveld, is 50 bokse ontbytgraan ten tyde van die geleentheid ingesamel.

Dié ontbytgraankos sal aan behoeftige mense geskenk word.

Die uitslae is soos volg:

10 km vir mans

1. Henry Snyman (39:00)

10 km vir vroue

1. Lize-Mari Loots (36:00)

2. Moleboleng Mathaba

3. Lea Seaman

25 km vir mans

1. Dihan Holtzhausen (52:00)

2. Wiaan Loots

3. Andries Kleynhans

25 km vir vroue

1. Marli Strydom (1:10)

2. Zenebé Hewitt

3. Amanda de la Rey

50 km vir mans

1. Pieter-Gys de Kock (1:54)

2. Gerhard Kruger

3. Leon de Jongh

50 km vir vroue

1. Marlize Erasmus (2:18)

2. Denise Coetzee

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.