Jong krieketspelers hou NK se naam hoog

2018-11-14 06:00
Saam met Dominic Ericksen (tweede van links) en Boitumelo Melesi van die N.J. Heyns-skool, wat die Noord-Kaap in die kriekettoernooi vir leerlinge met spesiale onderwysbehoeftes (LSOB) verteenwoordig het, is Adam Wilken van Itec (links, borg) en Joshua Ericksen (onderwyser).Foto: Verskaf

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Twee leerlinge aan die N.J. Heyns-skool in Kimberley kon danksy die ondersteuning van ruimhartige borge in September ’n kriekettoernooi vir leerlinge met spesiale onderwys­behoeftes (LSOB) in Benoni bywoon.

Dominic Ericksen en Boitumelo Melesi is albei gekies vir die span wat die Noord-Kaap in die toernooi verteenwoordig het.

Die twee het goed presteer in die toernooi.

Boitumelo is as die ontwikkelingspeler van die week aangewys en is ook gekies as ’n reserwelid van die Suid-Afrikaanse LSOB-krieketspan.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.

Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.