Kby se grusame verlede herleef

2018-07-04 06:01
’n Nuwe boek lê Kimberley se donker verlede bloot.

’n Nuwe boek lê Kimberley se donker verlede bloot.

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Moordverhale van jaloesie, hebsug en wraak uit die Diamantstad se kleurryke geskiedenis is Woensdag (27/06) deur Steve Lunderstedt, plaaslike skrywer en geskiedkundige, bekend gestel.

Die boek Kimberley Murders Most Foul het in 2000 die eerste keer verskyn.

’n Nuwe weergawe bevat nuwe verhale, en van dié wat voorheen verskyn het, is bygewerk.

“Ek is baie trots op die dramatiese kleurvoorblad, wat bloedige diamante en die Groot Gat gevul met bloed, uitbeeld,” sê Lunderstedt.

“Die nuwe boek bevat ook foto’s van sommige slag­offers, oortreders of regslui wat by die sake betrokke was.

“Moord is altyd interessant, veral vir lesers wat wil weet hoe die moorde in vorige tydperke opgelos is.

“Dit is interessant om te sien hoe forensiese en ballistiese ondersoeke oor jare ontwikkel is,” sê hy.

Sommige moorde het jare geneem om op te los, sê Lunderstedt, en deurslag is op uiteenlopende maniere gevind.

“Daar is vooruitgang in wetenskaplike tegnologie, om byvoorbeeld mensbloed van dierebloed te onderskei en verskillende bloedgroepe te identifiseer.”

Hy het die verhale uit koerantberigte of hofstukke versamel.

Die oudste dateer uit 1858, nog voordat diamante in Kimberley ontdek is en dit ’n verlate vlakte met enkele boerderye was.

Daar is ook verhale van toe moordenaars gehang is.

“Soms is ander prisoniers as die galgmanne aangestel, in ruil vir ’n ligter vonnis of vrylating.

Nie alle teregstellings verloop egter vlot nie . . .

“Ek beskryf ook die polisie se werkomstandighede en hoe tronke daar uitgesien het,” sê hy.

“Dit is eintlik ook ’n maatskaplike geskiedenis van ons land.”

  • Die boek is Woensdag van 10:00 tot 12:00 en van 16:00 tot 18:00 in die Bridget Oppen­heimer-vertrek by die Kimberley-klub bekend gestel.

Die boek kos R170 en is by die Kimberley-klub, die Groot Gat-museum of op Lunderstedt se Facebook-blad te koop.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
 

Kim Kardashian-West buys fake testicles to boost her dog’s self-esteem

Kim Kardashian is known for her over-the-top lifestyle and crazy spending habits. This may be a little extreme though…

 

Paws

10 tips on exercising your dog
Our top picks for doggo post of the week
Meet the unstoppable two-legged cat taking over the interwebs!
10 foods you should NEVER feed your dog!
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.