Lyk aan boom gevind

2018-12-12 06:00

Die rustigheid van Trimpark in Kimberley is versteur toe ’n 40-jarige man homself ver­moedelik aan ’n boom in die park, langs Oliverweg geleë, opgehang het.

Volgens lt. kol. Dimakatso Mooi het ’n verby­ganger Maandagoggend (10/12) omstreeks 05:30 die lyk aan die aan die boom sien hang.

Meer as een inwoner van die stad wat Maandag­oggend met hul honde gestap en in dié park in Kimberley gedraf het, het op die grusame toneel afgekom.

Die man, Robert Mosikare van Green Point in Kimberley, was in groen klere en bruin skoene geklee.

Volgens Mooi is die omstandig­hede wat tot die voorval gelei het nog onbekend.

Die polisie ondersoek die saak.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.