Meer bloed benodig vir vakansietyd

2018-12-05 06:00

Die Suid Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBD) het die afgelope drie weke onder ’n bloed­tekort gebuk gegaan, maar danksy lojale skenkers wat gehoor aan sy oproep gegee het, het die SANBD 3,1 dae se voorraad.

Hendrieka Beukes, skakel­beampte in Upington, sê die ideaal is vyf dae se bloed­voorraad.

“Die Upington-tak is daagliks oop en die mobiele span gaan daagliks uit om eenhede bloed in gemeenskappe en by ondernemings in te samel, voor die besige Kerstydaanbreek. Ons doen ’n beroep op die gemeenskap om ’n eenheid bloed te skenk by ons skenkersentrum in Dr. Nelson Mandela Rylaan, Maandae tot Vrydae, van 09:00 tot 17:00, en Woensdae van 10:00 tot 19:00,” sê Beukes.

Die SANBD in Upington beplan ’n promosie vir Saterdag (08/12) by die Kalahari Mall om 50 eenhede bloed in te samel.

Twee pryse vir twee persone vir twee aande by die Protea Hotel en Tshahitsi Lodge in Upington is op die spel.

Die sentrum is vakansiedae en op 24 Desember gesluit.

NEXT ON NEWS24X

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.