Mokala hou ­naweek vir ­voëlkykers

2017-09-13 06:01
Die uitsig uit die Stofdam-voëlskuiling in die Mokala Nasionale Park. Foto’s: Siska Martin

Die uitsig uit die Stofdam-voëlskuiling in die Mokala Nasionale Park. Foto’s: Siska Martin

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

’n Heerlike voëlkyknaweek in die Mokala– Nasionale Park naby Modderrivier word vir die naweek van 20 tot 22 Oktober beplan.

Dié park is die tuiste van versamelvoëls, dwergvalkies en verskeie ander voëlspesies. Aangebied deur die Diamantveld-tak van die Ereveldwagters, beloof dié naweek om vol pret te wees met vasvra-sessies, gelukstrekkings en ’n geleentheidspreker. Die inskrywingsgeld van R820 sluit nie verblyf in nie, maar wel drie voëlkykritte en ook al die etes van Vrydagaand tot Sondagoggend. Rig navrae aan Cathy Harvey by 084-506-5397 of stuur e-pos na cathy.kimberley@gmail.com.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.