Motlanthe lei ANC in NK op

2016-04-20 06:00
DIE hoof van die politieke skool van die ANC, oudpres. Kgalema Motlanthe (links), het Maandagmiddag die media oor die rol van die landwye induksie-leierskapstruktuurprogram, wat die belangrikheid van kollektiewe leierskap beklemtoon, ingelig. Hy het die verskeie ANC-takleiers in die Noord-Kaap opgelei. Zamani Saul (regs), provinsiale ANC-sekretaris, was saam met Motlanthe op die mediakonferensie. Foto: Emile Hendricks

DIE hoof van die politieke skool van die ANC, oudpres. Kgalema Motlanthe (links), het Maandagmiddag die media oor die rol van die landwye induksie-leierskapstruktuurprogram, wat die belangrikheid van kollektiewe leierskap beklemtoon, ingelig. Hy het die verskeie ANC-takleiers in die Noord-Kaap opgelei. Zamani Saul (regs), provinsiale ANC-sekretaris, was saam met Motlanthe op die mediakonferensie. Foto: Emile Hendricks

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

KIMBERLEY. – Noord-Kaapse ANC-lede het Maandag (18/04) opleiding van oudpres. Kgalema Motlanthe, hoof van die politieke skool van die ANC, oor kollektiewe leierskap in die ANC ontvang.

Hulle het meer geleer oor die landwye induksie-leierskapstruktuurprogram wat die belangrikheid van kollektiewe leierskap beklemtoon.

Verskeie ANC-takleiers, lede van die uitvoerende streekkomitee en verteenwoordigers van al vyf streke in die provinsie het die geleentheid hier bygewoon.

Motlanthe het gesê ’n doel van die opleiding is om te verhinder dat partylede teen mekaar werk en om inligting oor die Grondwet en die Vryheidsmanifes te verskaf.

Zamani Saul, provinsiale sekretaris, en Alvin Botes, provinsiale ondersekretaris, het ook die opleiding ondergaan.

“Oningeligtheid kan tot verwarring, konflik en verdeling lei, wat weer tot etikettering onder mekaar kan lei indien die leiers nie induksieprogramme soos dié deurloop nie.

“In die toepassing van hul leierskapvaar-dighede sal die afgevaardigde kaders ná deurloping van die program die Grondwet met vertroue kan toepas, aangesien hulle die doel verstaan waarom hulle die boodskap aan die takke moet oordra.

“Hulle sal hul takleiers doeltreffender kan oplei om die Grondwet ten volle toe te pas,” het Motlanthe gesê.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.