Nuwe perseel met aanbod gevier

2018-12-12 06:01
Die span van Kimberley Water Supplies en die vroue van die Western Barber Shop is van links Nikita du Plooy, Verushca Snyman (albei haarkappers by die Western Barber Shop), Melanie Bosman, James Haddad (albei mede-eienaars van Kimberley Water Supplies) en Stoffel Modise (telekonsultant).Foto: Verskaf

Die span van Kimberley Water Supplies en die vroue van die Western Barber Shop is van links Nikita du Plooy, Verushca Snyman (albei haarkappers by die Western Barber Shop), Melanie Bosman, James Haddad (albei mede-eienaars van Kimberley Water Supplies) en Stoffel Modise (telekonsultant).Foto: Verskaf

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Kimberley Water Supplies het op Maandag 3 Desember na die Sun Rock-sakeperseel in Carters Glen verhuis.

Om dié geleentheid te vier, bied Kimberley Water Supplies omgekeerde-osmose-filtrasiestelsels (reverse osmosis filters) met pomp- en drukstelsels teen slegs R3 330 aan. Dié spesiale aanbod geld terwyl voorraad hou.

Kimberley Water Supplies spesialiseer in die verkoop van besproeiingstoebehore, omgekeerde-osmose-stelsels, pompe, waterpype en ’n wye verskeidenheid passtukke.

Hulle doen ook rioolpomp­- en watermeterinstallering, en die herstel van gebreekte pype.

Die winkel se per­soneel onderneem om dié dienste met vriendelikheid en vaardigheid aan kliënte te bied.

Kliënte kan ook by die Western Barber Shop op dieselfde sakeperseel (winkel 12) vir ’n haarsny aandoen.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 

Matric Results are coming soon!

Notify me when results become available

/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.