Parke vir week gratis besoek

2018-07-18 06:01
Besoek die Augrabieswaterval- Nasionale Park in die Noord-Kaap gratis van 10 tot 14 September. Die aanbod sluit slegs toegang tot die park in en nie verblyf nie.Foto: Christiaan Cloete

Besoek die Augrabieswaterval- Nasionale Park in die Noord-Kaap gratis van 10 tot 14 September. Die aanbod sluit slegs toegang tot die park in en nie verblyf nie.Foto: Christiaan Cloete

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Sanparke vier van Maandag 10 September tot Saterdag 14 September sy 13de jaarlikse Suid-Afrikaanse Nasionale Parkeweek.

In dié week kry alle Suid-Afrikaanse burgers gratis toegang tot die meeste van Sanparke se 21 Suid-Afrikaanse parke wanneer hulle hul Suid-Afrikaanse identiteitsdokument toon.

Dagbesoekers en plaaslike gemeenskappe word veral aangemoedig om hul naaste nasionale park tydens die Suid-Afrikaanse Nasionale Parkeweek te besoek.

Sommige van die deelnemende parke het ook die aanbod tot Maandag 16 September verleng.

Die Mokala- Nasionale Park buite Kimberley kan byvoorbeeld van 10 tot 14 September gratis besoek word, terwyl die Augrabieswaterval- Nasionale Park naby Upington ook van 10 tot 14 September besoek kan word.

Volgens Sanparke se uitvoerende hoof, Fundisile Mketeni, is die Suid-Afrikaanse Nasionale Parkeweek in 2006 ingestel en het parke sedertdien ’n toevloei van duisende dagbesoekers ervaar.

Hy sê die week is bedoel om ’n gevoel van trots in Suid-Afrika se natuurlike, kulturele en historiese erfenis wat deur die nasionale parkestelsel beskerm word, te kweek.

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Parkeweek se gratis toegang sluit nie verblyf en ander toeriste-aktiwiteite wat in die parke aangebied word, in nie.

Vir meer inligting oor watter parke hieraan deelneem, besoek Sanparke se webwerf by www.sanparks.org.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts

Jobs in Cape Town [change area]

Jobs in Western Cape region

Cluster Financial Manager

Cape Town
Network Finance
R950 000.00 - R1 000 000.00 Per Year

Reporting Accountant

Cape Town
Network Finance Professional / Prudential
R310 000.00 - R360 000.00 Per Year

SQL Reporter

Cape Town
Communicate Cape Town IT
R10 000.00 - R12 000.00 Per Month

Property [change area]

There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.