Renosters veilig ná trauma

2017-07-12 06:01
Die renosters wat wees gelaat is en in die veld gedwaal het nadat hul ma’s buite Kimberley doodgeskiet is, is in veilige bewaring geplaas. Foto: Charné Kemp

Die renosters wat wees gelaat is en in die veld gedwaal het nadat hul ma’s buite Kimberley doodgeskiet is, is in veilige bewaring geplaas. Foto: Charné Kemp

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories


Die drie renosterwesies wat meer as ’n week lank alleen in die veld moes deurbring nadat hul ma’s buite Kimberley gestroop is, is eindelik Vrydag (07/07) en Saterdag (08/07) gevang en is in veilige bewaring.

Weens hul ontberings in die veld is die volgende paar dae kritiek vir hul oorlewing.

Die voorval waarin agt renosters, waarvan sewe dragtige koeie, voorverlede week doodgeskiet en hul horings gestroop is, het op ’n wildplaas plaasgevind.

Hoewel Pieter Els, die eienaar, vroeër gesê het hy hou hulle aan, was die renostertjies soek.

Twee van die drie wesies is Saterdagaand na ’n plek van veiligheid geneem.

Die derde wesie bly op Els se plaas totdat ’n permit vir sy vervoer verkry word.

Die renosters sou binne ’n dag by ander jong diere geplaas word.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.