Rolbalspan hou naam hoog

2018-10-17 06:03
Die Noord-Kaapse rolbalspan wat goud op die Suid-Afrikaanse inter-distrikskampioenskapsbyeenkoms vir o.30-spelers gewen het, is van links, voor: Fanie Smit (spanbestuurder: Bloemhof); agter: Wihan Smit (Bloemhof), Driaan van Niekerk (Kimberley), Charles Peter Matthewson (Kimberley) en Scotty Elliot (Kimberley).Foto: Verskaf

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Die Noord-Kaapse o.30-rolbalspan het die provinsie se naam hoog gehou toe hy in Rolbal Suid-Afrika se inter-distrikskampioenskapsbyeenkoms vir o.30-spelers deelgeneem het en boonop in ’n spanningsvolle eindstryd teen ’n span van Gauteng-Noord geseëvier het.

Die byeenkoms is van 23 tot 26 September in Pietermaritzburg by die Maritzburg-West-rolbalklub gehou.

Een van die spelers, Charles Peter Matthewson, is ook gekies vir die junior rolbalspan wat Suid-Afrika volgende jaar by ’n interna­sionale rolbalkompetisie in Hong Kong sal verteenwoordig. Hy is ook na die Gold Squad-oefenkamp genooi waar spelers vir die Suid-Afrikaanse span gekies word.

Charles is ook gekies om saam met sy ma, Annelie, aan volgende jaar se rolbal-meesterskampioenskapsbyeenkoms deel te neem.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.

Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.