Scholtz moet dalk hoes

2016-10-05 06:00

CHRISTO SCHOLTZ, medebe-skuldigde van John Block, gewese Noord-Kaapse ANC-leier, sal sowat R60 miljoen aan die nasionale vervolgingsgesag (NVG) se beslagleggingseenheid moet betaal as die regter in die NVG se guns beslis.

Dié geld is na bewering die opbrengs van korrupte huurkontrakte met die staat, asook die waardevermeerdering van die betrokke geboue.

Scholtz en Block, wat voorheen die Noord-Kaapse LUR vir finansies, ekonomiese ontwikkeling en toerisme was, is in Oktober verlede jaar in die Noord-Kaapse hooggeregshof aan korrupsie en geldwassery skuldig bevind.

Die regter het bevind dat Block sy invloed gebruik het sodat Trifecta huurkontrakte teen ongehoorde pryse met die staat kon bekom.

Die huurooreenkomste wat in die beslagleggingsaansoek ter sprake is, is die Kimberlite Hotel vir die departement van sport, kuns en kultuur, die Noord-
Kaapse opleidingsentrum vir die departement van landbou en die Du Toitspan-gebou in Kimberley, asook geboue in Douglas, Springbok en Kuruman vir die departement van maatskaplike ontwikkeling.

Adv. Jaap Cilliers, SC, vir Scholtz, wat die aansoek teenge-staan het, het aangevoer dat die waarde van enige gebou oor tien jaar sal vermeerder. Die waardevermeerdering het niks met die huurkontrakte te make nie.

Cilliers het aangevoer dat die staat homself wil verryk en die beskuldigde onnodig wil straf.

Scholtz het, om tyd te bespaar, ’n ooreenkoms met die beslagleggingseenheid aangegaan. Hy sal R6 miljoen vir die beweerde onregmatige wins uit die huurkontrak en R54 miljoen vir die geboue se waardevermeerdering betaal. Hy sal die bedrae betaal indien die regter die staat se aansoek handhaaf.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/News
 

10 gorgeous plus-sized models who aren't Ashley Graham

Here are just ten of our favourite plus-sized models:

 
 

You won't want to miss...

WATCH: Pornhub is giving users free access to premium content these holidays
5 top leg exercises for men
10 best dressed men of 2017
How to open a beer bottle without an opener
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.