Sokkerspanne in naelbytstryd

2018-04-25 06:02
Die wenspan van die Intermediêre Skool Lutzburg is van links, voor: Deahano de Bruin, Max Waterboer, Henry Bok, Valintino Nel, Ryan Cafe, Fernandus Bezuidenhout, Romeo van Wyk, Dylon Titus, Gevaan Kotze, Adriano Jonkers en Tyrique Visagie; agter: Charles Basson (spanbestuurder), Keano September en Chestlan van Wyk (afrigter). Foto: Odette Kruger

Die wenspan van die Intermediêre Skool Lutzburg is van links, voor: Deahano de Bruin, Max Waterboer, Henry Bok, Valintino Nel, Ryan Cafe, Fernandus Bezuidenhout, Romeo van Wyk, Dylon Titus, Gevaan Kotze, Adriano Jonkers en Tyrique Visagie; agter: Charles Basson (spanbestuurder), Keano September en Chestlan van Wyk (afrigter). Foto: Odette Kruger

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Die Intermediêre Skool Lutzburg is Saterdag (14/04) in die Noord-Kaapse uitdunronde vir 2018 se Danone Nations Cup-sokkertoernooi as die wenner aangewys.

Die spanne het in die Mxolisi Dicky Jacobs-stadion in Upington kragte gemeet.

Vyf skole het Saterdag deelgeneem om die onderskeie streke te verteenwoordig: die Laerskool Kareeville (Pixley ka Seme), Hoërskool Vaalrivier (Frances Baard), Laerskool Aggeneys (Namakwa), Laerskool Gaegeke (John Taolo Gaetsewe) en Lutzburg (ZF Mgcawu).

Die span van Lutzburg sal die Noord-Kaap in die nasionale uitdunronde in Gauteng verteen­woordig. Die skool wat die nasionale uitdunronde wen, sal Suid-Afrika op inter­nasionale vlak teen 31 ander lande verteenwoordig.

Lutzburg en die Laerskool Aggeneys het Saterdag bo-aan die punteleer geëindig om in die eindronde mee te ding. Met al twee spanne op agt punte, was die eindstryd ’n tawwe uitdaging wat gelyk geëindig het (0 – 0).

Die stryd is met ekstra tyd en doelskoppe beslis. Lutzburg het as die wenner uit die stryd getree en is as die Noord-Kaap se verteenwoordiger aangewys.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.