Speke sing behoorlik

2017-11-08 06:00
Bergfietsryers by die beginpunt van vanjaar se Kelrn MTB Classic in Barkly-Wes.Foto: Dirk Jacob

Bergfietsryers by die beginpunt van vanjaar se Kelrn MTB Classic in Barkly-Wes.Foto: Dirk Jacob

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Ongeveer 400 deelnemers het op Saterdag 28 Oktober aan die Kelrn MTB Classic-fietswedren in Barkly-Wes oor 12 km, 30 km en 60 km deelgeneem.

Dit is die vyfde agtereenvolgende jaar dat Kelrn Vervoer die gewilde fietswedren ten bate van kindersorg aanbied.

Deelnemers het die koel briesie, teenoor verlede jaar se snikhete dag, waardeer. Alhoewel daar enkele deelnemers was wat skade gely het, het die oorgrote meerderheid hierdie uitdaging teenaan die Vaalrivier suksesvol voltooi en elkeen het ’n medalje vir hul harde werk ontvang.

Die oudste deelnemer, Arthur Els (73), het die 30 km-roete met ’n breë glimlag voltooi.

Teen 12:00 is die hoogtepunt van die byeenkoms bereik: die oorhandiging van R500 000 wat ten bate van kindersorg ingesamel is. Hierdie jaar is bydraes tot die volgende instansies gemaak: Jannie Roux-kampus, Christina Kiddie-kindersentrum, Building-A-Future, Caritas Noord-Kaap en Makarios-kinderbediening.

Na afloop van die oorhandiging is geluktrekkings gedoen en die wenners van die onderskeie wedrenne is aangekondig.

Laastens is die lootjietrekkings gehou. Mianthe Viviers is hierdie jaar die gelukkige wenner van die bergfiets.

Kelrn bedank elke borg, personeellid, deelnemer en ondersteuner wat daartoe bygedra het om van hierdie dag ’n sukses te maak. “Dit is ’n besondere voorreg om soveel geld vir kindersorg te kon insamel,” sê Kenne de Kock, eienaar van Kelrn Vervoer. “Sonder my toegewyde personeel sou ek dit nooit kon doen nie.”

Uitslae:

60 km-vroue

1. Tania Visser

2. Elmien Vorster

3. Rozaan Nekker

60 km-mans:

1. Tyler Day

2. Jaco Lombard

3. Johan de Haast

30 km-mans:

1. Marna Moller

2. Ronel Markam

3. Marli Strydom

30 km-mans:

1. Pieter Gys de Kock

2. Leonard van der Merwe

3. WJ Nel

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
 

And the Paws24 and Hill's winners are ...

Find out who the winners of our Paws24 pet pics and Q&a competitions are...

 

Paws

Keep your family and pets safe from rabies
5 scientific benefits of owning a cat
Why we love cats
8 great natural remedies for your pet
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.