Toutrekkampioenskap ’n trekpleister in Kby

2018-03-21 06:01
Die Suid-Afrikaanse junior kampioenskapsbyeenkoms vir toutrek word die naweek in Kimberley gehou. Hier is die span van die Hoërskool Landboudal op die nasionale klubkampioenskapsbyeenkoms wat verlerde jaar gehou is.Foto: Christiaan Cloete

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Daar sal die naweek heelwat toutrek-aksie in Kimberley wees.

Die Suid-Afrikaanse junior kampioenskapsbyeenkoms word Vrydag (23/03) en Saterdag (24/03) op die Hoërskool Noord-Kaap se sportterrein (B-veld) aangebied.

Die bedrywighede begin op albei dae om 07:00 en duur tot 17:00.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.

Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.