Uitspeelstryd wag die naweek

2017-10-25 06:01
Griekwas en die Griffons pak mekaar Vrydag (27/10) in ’n promosie-relegasiewedstryd op Tafel Lager Park in Kimberley. Hier is Griekwas se kaptein AJ Coertzen op volle vaart.Foto: Christiaan Cloete

Griekwas en die Griffons pak mekaar Vrydag (27/10) in ’n promosie-relegasiewedstryd op Tafel Lager Park in Kimberley. Hier is Griekwas se kaptein AJ Coertzen op volle vaart.Foto: Christiaan Cloete

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Griekwas en die Griffons pak mekaar Vrydag (27/10) in ’n promosie-relegasiewedstryd op Tafel Lager Park in Kimberley om te bepaal wie die sewende span in aanstaande jaar se Premierliga van die Curriebeker-reeks gaan wees.

Die Poubloues het laaste in die Premierliga geëindig en die Perses was die voorste span in die Eersteliga. As die wedstryd gelykop eindig, sal Griekwas hul plek in die Premier-liga behou.

Jannie Louw, president van die Griekwaland-Wesse Rugbyunie (GWRU), het gesê daar moet ’n duidelike onderskeid tussen professionele en semi-professionele unies getref word, en daarby gehou word.

Hy sê egter ook Oersond (Gorgonzola, afrigter van die Perses) is ’n ervare afrigter.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.