Wen só kaartjies

2017-08-16 06:01

Zareena Mohamed, Sune van Heerden en G.M. Williams is die wenners van Noordkaap, susterskoerant van Express Northern Cape, se kaartjiekompetisie van 2 tot 4 Augustus.

Zareena en Sune het elk ’n stel dubbelkaartjies vir die vertoning van Nog ’n dag in sprokiesland op 31 Augustus om 15:00 gewen.

G.M. Williams het ’n dubbelkaartjie vir Net ’n chilliburger en chips asseblief! op 31 Augustus om 19:00 gewen.

Drie gelukkige lesers staan hierdie week ’n kans om dubbelkaartjies vir vertonings by die Gariep Kunstefees te wen.

Hierdie week (van 16 tot 18 Augustus) is daar dubbelkaartjies vir die vertonings O My Goeie Volk, Ooms en Geheime Taal op die spel. Om jou in te skryf vir kaartjies vir hierdie twee opwindende vertonings, stuur ’n SMS met die kodewoord onderaan die berig van die vertoning waarvoor jy wil inskryf na 45527, gevolg deur jou naam en van en jou kontakbesonderhede.

Die kompetisie open Woensdag (16/08) om 06:00 en sluit Vrydagmiddag (18/08) om 15:00.

Elke SMS kos R2. As jy ’n SMS na 45527 stuur, gee jy toestemming dat jy vir bemarkingsdoeleindes gekontak mag word.

Lesers wat hulle vir die kompetisie inskryf, moet die vertonings kan bywoon.

Al die wenners sal in volgende week se Noordkaap bekend gemaak word.

Die wenners kan dan hul dubbelkaartjies by Volksblad se kantoor in Kimberley afhaal.

Die vertonings is:

  • O My Goeie Volk op Saterdag 2 September om 13:00. Gebruik die kodewoord “VOLK”, gevolg deur jou naam en van en jou kontakbesonderhede.
  • Ooms op Saterdag 2 September om 14:00. Tik die kodewoord “OOMS”, gevolg deur jou naam en van en jou kontakbesonderhede.

) Geheime Taal op Saterdag 2 September om 15:00. Gebruik die kodewoord “TAAL”, gevolg deur jou naam en van en jou kontakbesonderhede.

Die Gariep Kunstefees vind vanjaar van 31 Augustus tot 3 September in Kimberley plaas.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.